LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dinokeng Resort | LekkeSlaap
+39

Dinokeng Resort

Karavaanterrein 1 - 43 en P1 - P10
Vanaf R275
per eenheid
Beskrywing

Dié kampterrein het kragpunte, waterpunte, braaigeriewe en ablusiegeriewe met storte.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Kamptarief wat 1 voertuig insluit. Bring asb. jou eie kamptoerusting saam. R50 per ekstra voertuig.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Karavaanterrein C1 - C4
Vanaf R385
per eenheid
Beskrywing

Dié kampterrein het kragpunte, waterpunte en braaigeriewe. Elke staanplek het sy eie ablusiegeriewe met 'n stort, wasbak en toilet. Elke staanplek is op plaveisel.

Tariewe
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Kamptarief wat 1 voertuig insluit. Bring asb. jou eie kamptoerusting saam. R50 per ekstra voertuig.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koedoe-selfsorgeenheid
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het 'n kombuis met 'n ontbythoekie, yskas, mikrogolf, stoof, oond en eetgerei. Die eenheid het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n enkelbed in die oopplan-area en linne word voorsien. Addisionele koste word gevra vir 'n addisionele gas. Die eenheid word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Meerkat Selfsorg-eenheid
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolf en eetgerei. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea vir 'n kind teen ekstra koste. Linne word voorsien en die eenheid word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tshukudu A Selfsorg
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stofie. Linne word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid met 'n dam-uitsig
Vanaf R2 200
per eenheid
Beskrywing

Dié huis beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is nog 'n dubbelbed in die sitarea. Ekstra persone moet ekstra betaal. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en eetgerei toegerus. Beddegoed word voorsien en die eenheid word daagliks skoongemaak. Die eenheid het ook 'n boma met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tau Selfsorg-eenheid
Vanaf R2 200
per eenheid
Beskrywing

Dié huis beskik oor 2 kamers, 'n badkamer met 'n bad en stort, en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lei na 'n tuin en patio met 'n tafel en 2 sonstoele. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n kaggel in die sitkamer en die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas en eetgerei. Die kamers is ruim met oorgenoeg kasruimte. Beddegoed word voorsien en die huis word daagliks skoongemaak. Die eenheid het 'n boma met braaigeriewe met 'n uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid met rivier-uitsig
Vanaf R2 200
per eenheid
Beskrywing

Dié huis beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Dit is slaapkamer en badkamer is oopplan. Daar is ook enkelbeddens in die eenheid. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas en eetgerei. Beddegoed word voorsien en die eenheid word daagliks skoongemaak. Die eenheid het ook 'n boma met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tlou selfsorg-eenheid
Vanaf R2 200
per eenheid
Beskrywing

Dié huis beskik oor 2 ensuite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ensuite-badkamer. Daar is twee enkelbeddens in die sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas en eetgerei. Daar is ook 'n kagel in die eenheid. Beddegoed word voorsien en die eenheid word daagliks skoongemaak. Die eenheid het ook 'n boma met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R275
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 364 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 24 en 32 van Welgevonden 124JR-plaas, Dewagendriftweg, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0407, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG1u5gJJpW6RDyiEqkmJKaMI3S5tdz4gGrWqG8mZUv8Iw0dzngl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R275  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Portion 24 and 32 of Farm Welgevonden 124JR, Dewagendrift Road Dinokeng Game Reserve 0407 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.344075 28.405865
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!