Dinokeng Akkommodasie by Dinokeng Resort | LekkeSlaap
+45

Dinokeng Resort

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Dinokeng Resort
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kiewiet D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiewiet D
Gesin met tieners

Baie tevrede met die fasiliteite en ek kan sien dat hulle deurentyd werk om die oord selfs beter te maak.

Ons het die plek baie maklik gekry volgens aanwysings, en was verras met die netheid van die privaat ablusiegeriewe. Die warmwaterswembad het ons ook baie geniet. Baie beïndruk dat hulle voltyds besig is om die oord selfs beter te maak. Het natuurlik ook die spa-behandeling geniet in 'n wonderlike, rustige atmosfeer.

Dinokeng Resort's terugvoer

Baie dankie vir u waardevolle resensie, dit word opreg waardeer.

Ons hoop dat julle gesin gou weer ons oord besoek.

Stay blessed

Dinokeng Resort
Liza M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza M
Gesin met tieners

Was 'n baie lekker rustige naweek in die bosveld.

Baie dankie ons het 'n heerlike naweek gehad. Eenheid baie skoon en netjies. Ligte in een kamer het nie gewerk, binne minute het personeel kom kyk. Alle personeel vriendelik en behulpsaam. Daar is ongelukkig net 2 buitestoele by braai en 2 bar stoele by kombuis vir 6 mense. Kinders het gratis supertube geniet.

Vanaf R250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 366 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 24 en 32 van Welgevonden 124JR-plaas, Dewagendriftweg, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal , 0407, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG1u5gJJpW6RDyiEqkmJKaMI3S5tdz4gGrWqG8mZUv8Iw0dzngl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Portion 24 and 32 of Farm Welgevonden 124JR, Dewagendrift Road Dinokeng Game Reserve 0407 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.344075 28.405865
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za