Dinokeng Resort

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dinokeng Resort is in die buitewyke van die Dinokeng Wildreservaat langs die Boekenhoutspruitrivier geleë. Dis net 45 km noord van Pretoria op die N1.

Daar is B&B- en selfsorg-eenhede, asook 72 kampstaanplekke.

Elke B&B-kamer het 'n dubbelbed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Elke selfsorg-eenheid het 'n kombuis, en suite-badkamer en braaigeriewe. Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Elke kampplek het 'n kragpunt, waterpunt, braaigeriewe en ablusiegeriewe met storte.

Die oord bied privaat bomas met braaigeriewe. Dinokeng Resort bied swembaddens, 'n verhitte swembad, 6 waterwurms, bergfietsry-roetes, 2 trampoliens, klimraam, voëlkyk, wildritte en mobiele spa.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dinokeng Resort gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R230 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false