Melkbosstrand Akkommodasie by Diomede Close Family Home | LekkeSlaap
+9
+9

Diomede Close Family Home

Selfsorg
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diomede-singel 7, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Diomede Close Family Home is in Melkbosstrand net 200 m vanaf die skoon, veilige swemstrand met lewensredders. Dit is ook naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede wat dit die ideale plek maak vir gesinsvakansies of vriendegroepe wat wil wegbreek.

Die huis het 3 slaapkamers en slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en daar is 'n tweede badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en daar is WiFi in die eenheid. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hulle maaltye saam kan geniet.

Daar is buite-braaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Diomede Close Family Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Diomede-singel 7, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diomede-singel 7, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACHOYhpBRubbjGAb90nRgVjoqBh420rg7gwv6fMUjvsfooYdsiC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 7 Diomede Close Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -33.719001391427 18.445989387732
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za