Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diphororo Guest House

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sehubi-straat 1185, Eenheid 4, Mogwase, 0314, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Diphororo Guest House bied B&B-verblyf in Mogwase. Dié gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste Sun City Resort en die Pilanesberg Wildreservaat, wat net 25 km ver is, kan besoek.

Verblyf is beskikbaar in kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heerlike Engelse of 'n tradisionele ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer of op die sonnige stoep bedien. Daar is gratis WiFi, 'n konferensiekamer met 24 sitplekke wat gaste kan huur en veilige parkeerplek.

Diphororo Guest House is 15 km vanaf Pilanesberg Internasionale Lughawe en 53 km vanaf Rustenburg.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Diphororo Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Sehubi-straat 1185, Eenheid 4, Mogwase, 0314, Noordwes
  • Gaste dink Diphororo Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sehubi-straat 1185, Eenheid 4, Mogwase, 0314, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a0a691c4114e6c2e5bd0df7207029de9e393753dfe753e1758d6c9532575e9fda4456c6f676abb2b3a5af9e9d4da998e536?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 1185 Sehudi Street Unit 4 0314 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.25701 27.24661