Bloubergrant Akkommodasie by Dipidax Cottage | LekkeSlaap
+7
+7

Dipidax Cottage

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dipidax-weg 27 , Bloubergstrand , 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Dipidax Cottage is 800 m van Bloubergstrand af en bied basiese selfsorgverblyf aan vir 4 gaste.

Dié eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n kamer met 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die L-vormige sitkamer. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en alle kombuisware. Die sitkamer lei na 'n privaat braai-area wat omhein is.

Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, maar let asb. daarop dat dit nie omhein is nie en dus nie veilig is vir kinders nie. Daar is veilige parkeerplek agter 'n geslote hek. Let asb. daarop dat die eienaar se seun op die perseel woon.

Dipidax Cottage is naby 'n MyCiTi-bushalte en verskeie restaurante, en 2 km vanaf Bayside Mall en Table View Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by Dipidax Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Dipidax Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Dipidax-weg 27 , Bloubergstrand , 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dipidax Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dipidax-weg 27 , Bloubergstrand , 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARP22hHn6EQMii2ck0aohd3cnngnRu6IEY8FVAQmKOI39ac36ZY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 4 persone) 5 5 1 5 27 Dipidax Road Bloubergrant 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.816295633564 18.482556700833
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za