Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis Al @ Tsitsikamma Seaside

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierpad, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 350 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Dis Al @ Tsitsikamma Seaside is 'n selfsorg-vakansiechalet in die kusdorpie Kammabaai, Eersterivier in die Tsitsikamma-streek. Dié tripelverdieping-houthuis het slaapplek vir 9 gaste en bied ongelooflike see-uitsigte.

Die houthuisie het 3 slaapkamers en 1 en 'n halwe badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en lei na 'n dek. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed, en die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed. 'n Nuwe en suite-kamer met 'n stort, toilet en dubbelbed is pas bygevoeg en hierdie kamer het sy eie dekarea. Die badkamer het 'n aparte stort en bad en daar is ook 'n wasmasjien.

Op die onderste verdieping is 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, en mikrogolf. Die oopplan-kombuisarea lei na 'n dek met lieflike uitsigte oor die see. Die leefarea lei na 'n balkonnetjie en daar is 'n oop braai-area op die onderste verdieping. Parkeerplek is voor die huis beskikbaar vir 1 tot 2 voertuie.

Die dorpie Eersterivierstrand het 'n paar rotspoele wat ideaal is vir snorkel, en daar is 'n klompie fynbospaadjies om te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Dis Al @ Tsitsikamma Seaside sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Dis Al @ Tsitsikamma Seaside
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Eersterivierpad, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dis Al @ Tsitsikamma Seaside het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierpad, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceba53dab88e2d0fdc0690dfd849d2726959308c5f09f9ad7739f4afd3359360508554b98553af59034659992d04aae2a065?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag, vir 9 mense 15 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0724333 24.2258641