Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis Al @ Tsitsikamma Seaside

Dis Al @ Tsitsikamma Seaside
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag, vir 9 mense
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let op die steil trappe na en binne die chalet.

Kinderbeleid:
- Kinders 0 tot 3 jaar bly gratis.
- Kinders 4 tot 12 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Besprekingsvoorwaardes/Notas:
- Let daarop jy die sleutels by Oudebosch Farm Stall moet afhaal en terugbesorg voordat jy in- of uitklok. Dit is sowat 10 km vanaf die chalet af.
- Minimum 2 nagte verblyf.
- Besprekings kan net op dieselfde dag as die inklokdag gemaak word indien die huis of alternatiewe verblyf beskikbaar is vir gaste.
- Die balans moet 30 dae voor aankoms betaal word.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in die huis.
- Geen geraas word op die perseel toegelaat nie.
- Gaste word aanspreeklik gehou vir enige breekskade gedurende hul verblyf.
- Tsitsikamma Seaside Accommodation kan nie aanspreeklik gehou word vir enige persoonlike besering, skade of diefstal van enige besittings gedurende die verblyf nie. Gaste gebruik die geriewe op eie risiko en ons sal nie aanspreeklik gehou word vir enige ongelukke in verband met die gebruik van die geriewe nie.
- Gaste sal met R1000 beboet word indien die aantal gaste wat op die eiendom bly die aantal gaste, soos op die besprekingsvorm aangedui, oorskry.
- Laat asb. die huis in 'n netjiese toestand agter. Alle eetgerei en breekware moet gewas en rommel in die drom geplaas word.
- Indien die huis in 'n bedenklike toestand gelaat word, word 'n addisionele skoonmaakfooi gehef.

Wat om saam te bring:
Bring asb. jou eie swem- en badhanddoeke, toiletware, toiletpapier, skoonmaakmiddels, vullissakke, houtskool, hout en DStv-dekodeerder en -slimkaart saam.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag, vir 9 mense
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierpad, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceba53dab88e2d0fdc0690dfd849d2726959308c5f09f9ad7739f4afd3359360508554b98553af59034659992d04aae2a065?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag, vir 9 mense 15 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0724333 24.2258641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem