by Dis Beau-tie-ful | LekkeSlaap
+35

Dis Beau-tie-ful

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kormorantstraat en Malgasstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dis Beautiful is 'n oulike, sentrale en romantiese kothuis net 50 m vanaf Paternoster se strand. Die plekkie is liefderik ingerig met gaste se gerief in gedagte.

Dis Beautiful het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstofie, 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek en daar is 'n platskerm-TV in die leefarea. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n alarmstelsel, Trellidoor-hekke en diefwering.

Slaapplek

’n Bespreking by Dis Beau-tie-ful sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Dis Beau-tie-ful
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hoek van Kormorantstraat en Malgasstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dis Beau-tie-ful het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kormorantstraat en Malgasstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUinG44ODUuaL9qrePkXYIdaVYWLh6tmqoFoDyPAOcQvk5XCHBN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Corner of Kormorant Street and Malgas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.808184908092 17.893752960188
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem