LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Disa 23 | LekkeSlaap
+34

Disa 23

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 550 skoonmaakfooi per bespreking.

Belasting en Ekstras

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 per eenheid is met aankoms betaalbaar. Breekskadedeposito's sal slegs terugbetaal word met vertrek, nadat die inventaris saam met gaste nagegaan is.
- Gaste moet asseblief onthou om hul eie handdoeke en dekodeerder en slimkaart vir DStv saam te bring.
- Rook is verbode in die huis.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 870
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 870
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 870
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 23, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW9pWXJUNdbdNt5vzoJS416OBMbON8SHVPESG1pbvmWh2fQMkvK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 870  per nag (plek vir 10) 23 Disa Street Struisbaai 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.804488 20.052858
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!