LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Disa 23 | LekkeSlaap
+34

Disa 23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 23, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 870 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Disa 23 is in die kusdorpie, Struisbaai, en bied gehalte-vakansieverblyf met slaapplek vir 16.

Dié huis beskik oor 7 slaapkamers, 5 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 5 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en 1 slaapkamer met 'n enkelbed. Daar is 'n pooltafel, dubbelbed en enkelbed in die speletjieskamer.

Die ruim kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea langsaan het 'n kaggel en sitplek vir 8. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met DStv-Explora. Die huis het 'n lieflike braaikamer en 'n braai-area buite.

Die huis lei na 'n hout en gras terras met verskeie vlakke met stoepmeubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Disa 23 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Ligging

  • Disastraat 23, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 870
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 870
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 23, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW9pWXJUNdbdNt5vzoJS416OBMbON8SHVPESG1pbvmWh2fQMkvK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 870  per nag (plek vir 10) 23 Disa Street Struisbaai 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.804488 20.052858
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!