Disa 336

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Disa 336 is in die Leeupoort Vakansiedorp en bied selfsorgverblyf aan 5 gaste. Die ingang na die eenheid word via trappe bereik. Dit is die perfekte plek vir natuurliefhebbers op soek na 'n bietjie stilte en om te rus.

Verblyf word in 1 eenheid aangebied en is ideaal vir n gesin van 5. Die eenheid is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n dubbelslaapbank, sowel as 'n oopplan-badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskas en toegang tot 'n balkon.

Aparte ingang, braai-area, asook parkeerplek beskikbaar vir 1 voertuig op die perseel.

Wild loop tussen die huise deur en daarom word geen troeteldiere toegelaat nie. Geen vuil taalgebruik en harde musiek sal geduld word nie.

Daar is verskeie doendinge soos fietsry, draf of stap om die dorp te verken, voëlkyk, swem in die gemeenskaplike swembad of gaan op wildritte in die reservaat. Die dorp het ook 'n winkel, drankwinkel en 'n restaurant by die ingang.

Slaapplek

'n Bespreking by Disa 336 sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Disa 336 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]