LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Disa 336 | LekkeSlaap
+28

Disa 336

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Disa 336
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ralph Jacobs J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph Jacobs J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an awesome experience without a TV that allowed my wife and I to chat and have quality time together.

The place is very clean and tidy. The owners are very warm hearted and although they resides on the property, they give you space and privacy. I would suggest that a net be erected to cover the car when parked, to avoid the tree seeds falling onto the car. It stains the car and not easily removeable had to polish my car. Other than that it's a super nice place to break away to for some peace of mind and relaxation.

Disa 336's terugvoer

Thank you for your feedback, it is important for honest feedback to enable us to improve. We will have look into your suggestion with regards to the net shading.

Disa 336
Andries H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Die eienaar is baie behulpsaam.

Sal kan doen met lugreëling - baie warm in die somer.

Jo-marie D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker uitgerus in bosveld.

Die wooneenheid was skoon en netjies! Baie lekker ingerig. Hartlik verwelkom en die spasie was genoeg vir ons twee met ons 3 maande oue babatjie. Stel dit beslis voor.

Disa 336's terugvoer

Dit was vir ons n plesier om julle hier te he. Kom gerus weer.

Disa 336
Morne V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, skoon, gesellig en perfek gebalanseerd vir ’n klein wegbreek.

Vreeslik lekker gebly, definitief weer.

Disa 336's terugvoer

Baie dankie, dit is vir ons belangrik dat ons gaste tuis moet voel in n skoon plekkie, terselfdertyd is privaatheid belangrik.

Disa 336
Johan S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Die omgewing is uniek. Jy kry die ervaring met die diere en mense op min ander plekke. Dis veilig selfs vir kinders.

Disa 336's terugvoer

Baie dankie, terugvoer soos die is belangrik om ons standaarde hoog te hou.

Disa 336
Tommy F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Baie mooi plekkie. Goed toegerus en baie skoon. Ons kon regtig so lekker ontspan en vergeet van die stad se gewoel. Sal beslis weer besoek.

Disa 336's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit was vir ons aangenaam om julle te kon huisves.

Disa 336
Divan  - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Divan
Gesin met klein kinders

Goeie ondervinding.

Baie lekker. Vriendelik en baie gasvry. Net 'n bietjie klein as jy klein kinders het. Sou ook graag eerder op grondvlak wou wees nader aan die wildlewe. Verder was dit 'n goeie ondervinding en die eenheid is regtig netjies en skoon.

Disa 336's terugvoer

Baie dankie, dit is vir ons belangrik om ons staandaard hoog te hou, en dat julle dit geniet het. Dis ook te danke aan gaste soos julle wat die plekkie los soos julle dit gekry het. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Disa 336
Henk S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S
Enkelreisiger

'n Unieke belewenis.

Van die oomblik toe ek navraag gedoen het oor beskikbaarheid, tot na my vertrek, is ek op 'n vriendelike, opregte en professionele wyse hanteer. My eenheid was ruim, skoon en gerieflik. Ek het niks meer nodig gehad nie. Sout van die aarde mense wat 'n produk aanbied wat ek sonder voorbehoud kan aanbeveel.

Disa 336's terugvoer

Goeie dag Henk

Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was vir ons ñ groot plesier om jou te kon huisves en
vir ons baie belangrik om ons standaard op die beste hoogte te hê , sodat ons gaste gelukkig is met wat ons aanbied.

Jy is n gas wat mens elke week wil hê!

Arend en Sonja

Disa 336
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Disastraat 336, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUCioLOwnlqeyrPPcxkvuHbwVg5BgNhaOyj2xn64YnrHuOFMIKv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 336 Disa Street Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -24.923903448 27.638425089338
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!