Ditsem Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ditsem Gasteplaas is langs die Oranjerivier en sowat 10 km buite Upington geleë en bied slaapplek vir 'n gesin van 6.

Dié kothuis is gerieflik gemeubileer en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n slaapkamer en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbel-slaapbank in die leefarea vir 2 kinders.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n drieplaatstofie en 'n oond, 'n mirkogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware. Gaste kan maaltye aan die etenstafel geniet en in die leefarea voor die TV ontspan.

Die eenheid lei na 'n stoep en braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die eenheid bied toegang tot 'n stoep en daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die balkonkamer het 'n en suite-badkamer, sateliet-TV en 'n kombuisie met 'n stofie met 3 plate, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware. Maaltye kan by die tafel op die balkon geniet word. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n braai op die balkon met pragtige uitsigte oor die omliggende plase.

Veilige parkeerplek is langs die kamer beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ditsem Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false