Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Divine Inn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Divine Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Magda G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Groot en gerieflik.

Baie lekker gebly, gerieflik. Alles wat nodig is, was daar. Naby alles. Stil en rustige omgewing. Veral tydens beurtkrag is dit doodstil. Dankie vir jou uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Divine Inn se terugvoer

Dit was 'n groot voorreg om jou te akkomodeer, Magda. Ek is so bly dat jy dit geniet het.

Divine Inn
Johan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend vir oorslaap oppad Kruger toe.

Baie lekker - alles soos ons dit verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sipho T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sipho T
Enkelreisiger

Sweet.

Nothing more except it is still new, but it was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D
Saam met vriende

A vinnige oor slaap vir een aand.

Rustige en stil omgewing. Dit was net wat ons wou hê. Ons het baie lekker geslaap. Alles was 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ronel het uit haar pad uit gegaan om seker te maak ons het alles wat ons benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou het deurentyd met ons gekommunikeer, en belanggestel.

Ongelukkig baie min tyd by gastehuis spandeer, Ronel was baie behulpsaam. Netjies en geen klagtes nie. Als was vir ons perfek. Heerlik om na 9 ure reistyd in 'n netjiese plek in te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Divine Inn se terugvoer

Maak my hart bly as ons gaste dit so geniet. Sien uit om jul weer daar te he.

Divine Inn
Ewald V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald V
Enkelreisiger

Baie lekker.

Die plek is baie ruim, netjies en is die perfekte selfsorgeenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Divine Inn se terugvoer

Dankie Ewald vir jou mooi resensie. Ons hoop om jou weer te akkommodeer

Divine Inn
Solomie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solomie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, vriendellike, gasvryheid.

Dankie vir 'n wonderlike plekkie waar ons, ons seer lywe kon rus en jul gasvryheid is uit die boonste rakke. Die mees behulpsaame, en besoegde gasvrou en heer wat ons nog by gebly het. Weereens baie dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Divine Inn se terugvoer

Baie dankie en dit was heerlik met julle hier. Hoop sommer om jul vinnig weer te sien. Jul maak ons harte vol.

Divine Inn
Lydia P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer gebruik maak van Divine Inn.

Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, het lekker geslaap, mense baie vriendelik en behulpsaam.

Daar kort wel 'n stoel voor die groot spiël waar 'n vrou haar grimering moet aansit en hare doen, ouerige mense kan nie die hele tyd staan nie. O, stort se deur opening is bietjie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Divine Inn se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sal def werk aan die verbeteringe. Hoop om jul weer te sien.

Divine Inn
Sandra C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met net die basiese gerief, maar netjies, skoon en goeie waarde vir geld.

Sal verseker gebruik maak van Divine Inn wanneer ons in Klerksdorp kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Divine Inn se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om jul weer te akkommodeer.

Divine Inn
Brent N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brent N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Unsure if there is Wi-Fi we were there during loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Divine Inn se terugvoer

Hi Brent, ongelukkig deur beurtkrag is die Wi-Fi nie beskikbaar nie. Dit was lekker om julle te akommodeer. Groete. Divine inn

Divine Inn
Hattie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hattie B

Amazing.

We were pleasantly surprised at this lovely accommodation which is truly great value for money. Very friendly and helpful hosts, spacious accommodation, and very clean and neat. Everything one could need is there. Our hosts even accommodated us with a lamp during load-shedding. Our vehicle was parked under cover right at the accommodation's front door, and even though the accommodation is close to the main house, you don't experience any disturbance from the main house. We felt at ease and happy during our stay. I would gladly recommend Divine Inn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Divine Inn se terugvoer

Dit was vir ons heerlik om julle so tuis te laat voel. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te akommodeer.

Divine Inn
Tielman V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman V
Enkelreisiger

Was baie lekker.

Was fantasties ontvang en alles was regtig in order. Die kamer, inteken, en alles was regtig was uitstaande gehalte. Het ook alles in hul vermoë gedoen om my te laat tuisvoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Divine Inn se terugvoer

Dankie. Ons sien uit om jou weer te akkommodeer.

Divine Inn
Jan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, skoon en privaat.

Awesome gasheer en vrou. Baie vriendelik ontvang. Die eenheid is ruim, baie netjies, silwerskoon, baie stil en privaat. Sal beslis self weer daar gaan bly en aanbeveel vir ander mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Divine Inn se terugvoer

Baie dankie vir oulike gaste. Ons sien uit om jul weer hier te he.

Divine Inn
Jacomien T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie fasiliteit met alles wat nodig is.

Wonderlike gasvryheid ondervind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nella G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella G
Besigheidsreis

Besigheid.

Die plek was veilig en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Gesin met klein kinders

Gesellig, privaat, skoon, huislik.

Tiaan en Ronel is baie gasvry en behulpsaam. Die elektriese kombers en verwarmer was n bederf! Groot genoeg om klein kinders binne besig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n verassing. Ons sal weer daar oorslaap.

Dankie Ronel, ons verblyf was uit die boonste rakke. Vriendelike diens, baie skoon, smaakvol gemubileer, gerieflik, stil en veilig. Sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Divine Inn se terugvoer

Dit maak my hart bly as gaste gelukkig is.

Divine Inn
Rudi S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik en aangenaam.

Klein goedjies wat kan verbeter. Spieël in badkamer. Rak in stort vir seep ens. Matjies voor bed op koue sementvloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marilynlaan 21, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bdcffcce210f9666876642da8cdc0feedbeb06c6ba9989c902ae5ff51ecfac87d0e6cb324d2d87277aa5608a87cf72ea9eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 21 Marilyn Avenue Flamwood 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.84887114938 26.676698322725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem