Déjà Vu Equestrian and Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Déjà Vu Equestrian and Cottages skuil op 'n pragtige plaas aan die buitewyke van George. Dit is aan die voet van Outeniekwaberge, met 'n betowerende uitkyk oor die Indiese Oseaan. George is die ideale basis vanwaar besoekers die Tuinroete kan besoek.

Verblyf is beskikbaar in 3 losstaande kothuise of 6 standaard slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kothuise beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke kothuis en slaapkamer het 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, basiese kookgerei en 'n TV.

Gaste kan maaltye by die restaurant op die perseel geniet, stap op die plaas of voëlkyk by die dam.

Daar is verskeie doendinge op die dorp soos visvang, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk gedurende seisoen en perdry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Déjà Vu Equestrian And Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za