LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by #Dlyfhoudt | LekkeSlaap
+23

#Dlyfhoudt

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonstraat 4, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

#Dlyfhout is 'n tuinkothuis en in die stil en rustige dorpie, Yzerfontein geleë, net 1 km vanaf die hoofstrand en naby die hawe. Die kothuis het 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan.

Die eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n stapelbed en is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n ruim oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n platskerm-TV met volledige DStv en gemaklike rusbanke.

Die kothuise het 'n braai-area wat toegang bied tot die swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir #Dlyfhoudt
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bassonstraat 4, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink #Dlyfhoudt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonstraat 4, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2YThlZmMyLTcxN2MtNDBkZS1iMWJjLTRmODY1N2UwOWQyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 4 Basson Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.348889273307 18.151870965958
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!