Dockside 905 by CTHA
Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mechaustraat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R960R624 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dockside 905 by CTHA is sentraal geleë in De Waterkant naby die V&A Waterfront, Kaapstad se sentrale sakegebied en die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks). Dié vakansiewoonstel het 'n oopplan-kombuis en 'n -leefarea, en 'n balkon wat uitkyk oor die hawe en die stad.
905 Dockside het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en ekstra slaapplek vir nog 2 gaste. Die badkamer het 'n groot wasbak en 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n koffiemasjien, eetgerei en breekware, en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD- en CD-speler. WiFi is beskikbaar.
Die kompleks beskik oor 24 uur-sekuriteit en -concierge, winkels op straatvlak, 'n gemeenskaplike wassery, swembad en 'n gimnasium. Gaste het toegang tot parkeerplek in die kelder, en daar is ook oorgenoeg parkeerplek vir besoekers.
Dis stapafstand van verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die V&A Waterfront, Tafelberg, die middestad en Kiks is ook lekker naby.
Slaapplek
’n Bespreking by Dockside 905 by CTHA sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mechaustraat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Dockside 905 by CTHA het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in De Waterkant Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mechaustraat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom