Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dockside Apartment 1202

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mechau Straat, , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dockside Apartment 1202 het 'n Manhattan-styl en is geskik vir paartjies met 'n stoep wat om die eenheid vou en spog met die mooiste uitsigte van Tafelberg en Kaapstad. Die eenheid is naby die stadskern, De Waterkant en die Waterfront.

Die eenheid het 1 slaapkamer en bied al die luukshede wat nodig is in die moderne samelewing in die stad. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Alle linne, handdoeke, breekware en eetgerei word voorsien. Daar is ook lugversorging en 'n moderne alarmstelsel. Die oopplan-sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler. Die eetkamer het 'n eetkamertafel en kroeg.

Die woonstel is op die twaalfde verdieping en het 'n balkon wat reg rondom strek en spog met die mooiste uitsigte vanaf die sitkamer, kombuis en slaapkamer oor Tafelberg, Tafelbaai en die stad. Daar is 'n goed toegeruste gemeenskaplike gimnasium op die vyfde verdieping met 'n swembad.

'n Portier is 24-uur aan diens by ontvangs en veilige ondergrondse parkeerplek met direkte toegang tot die gebou word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Dockside Apartment 1202 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Dockside Apartment 1202
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Nazley Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 10

Ligging

  • Mechau Straat, , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dockside Apartment 1202 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mechau Straat, , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3YjVjMGQwLTJjOWQtNGVjNS04N2I0LThhMjA3ODM3YTA1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Mechau Street Foreshore 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9161599 18.4210194
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem