De Waterkant Akkommodasie by Dockside Apartment 501 | LekkeSlaap
+26

Dockside Apartment 501

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mechau-straat 31 (h/v Buitengrachtstraat), De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 130 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Dockside Apartment 501 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die boheemse woonbuurt, New De Waterkant, langsaan Groenpunt. Die kompleks bied moderne 24 uur-sekuriteit en 'n portier, geslotekringtelevisie, 'n video-interkomstelsel om besoekers te kan sien, 'n gimnasium en hysbakke.

Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en het 1 slaapkamer met volvloermatte en 'n koningingrootte-bed en 'n leefarea met 2 dubbelslaapbanke. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n glasbladtafel met sitplek vir 5 gaste en 'n TV met DStv (hotelpakket). Gratis WiFi is ook beskikbaar. Skuifdeure in die leefarea lei na 'n balkon met beeldskone uitsigte oor die stad. Die woonstel het 1 onderdakparkeerplek.

Neem asseblief kennis dat "Dockside" nie 'n ontvangstoonbank het nie.
Gaste kan hul sleutels by die volgende adres afhaal:
Die Centurion Hotel (op die hoek van Hoof- en Frere-weg) in Seepunt in Kaapstad. Dit is ongeveer 10 minute se ry weg.

Let daarop dat gaste wat na 20:00 inklok 'n R300 laat-inklokfooi moet betaal.

Slaapplek

’n Bespreking by Dockside Apartment 501 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Dockside Apartment 501
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Mechau-straat 31 (h/v Buitengrachtstraat), De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dockside Apartment 501 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 130
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 130
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mechau-straat 31 (h/v Buitengrachtstraat), De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhM2VlNmE4LTgwYzQtNDBjNS1hNTY5LTFhYjY4ZGQyYjcwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 130  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 31 Mechau Street (Corner with Buitengracht Street) De Waterkant 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-00:00 10:00 -33.91652950863 18.420617580414
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za