De Waterkant Akkommodasie by Dockside Apartment 503 | LekkeSlaap
+22

Dockside Apartment 503

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mechau-straat 31 (Hoek van Buitengracht-straat), De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Dockside Apartment 503 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die boheemse woonbuurt, New De Waterkant, langs Groenpunt. Die kompleks bied moderne 24 uur-sekuriteit en 'n portier, geslotekringtelevisie, video-interkomstelsel om besoekers te kan sien, 'n gimnasium en hysbakke.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 8 gaste en het 2 slaapkamers met volvloermatte en 'n koningingrootte-bed in een slaapkamer en 2 enkelbeddens in die ander slaapkamer. Daar is 2 dubbelslaapbanke in die sitkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n glasbladtafel met sitplek vir 5 gaste en 'n TV met DStv (hotelpakket). Gratis WiFi is ook beskikbaar. Skuifdeure in die leefarea lei na 'n balkon met beeldskone uitsigte oor die stad. Die woonstel het 2 onderdakparkeerplekke.

Neem asseblief kennis dat Dockside nie 'n ontvangstoonbank het nie. Die adres waar gaste die sleutels moet optel sal voorsien word. Let asseblief daarop dat gaste wat ná 20:00 inklok, 'n fooi van R300 moet betaal.

Slaapplek

’n Bespreking by Dockside Apartment 503 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 3 resensies vir Dockside Apartment 503
Netheid
2.3/5
Diens
2.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Mechau-straat 31 (Hoek van Buitengracht-straat), De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dockside Apartment 503 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mechau-straat 31 (Hoek van Buitengracht-straat), De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkMmRjNmEyLWUwZjYtNGYwNC1hZTBkLWMxNzA4Y2UzZTM5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (vir 8 persone) 3 5 1 4 31 Mechau Street (Corner with Buitengracht Street) De Waterkant 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-00:00 10:00 -33.916506121494 18.420657058475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za