McGregor Akkommodasie by Dolce Vita | LekkeSlaap
+25

Dolce Vita

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 26, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Dolce Vita is 'n ruim en moderne selfsorghuis in die boonste deel van McGregor naby plaaslike winkels en restaurante. Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en het 'n ruim oopplan-eetarea en -kuierarea.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 dubbelbeddens en 2 groot badkamers met 'n bad en 'n stort. Daar is 2 vleuels in die huis, daar os 1 slaapkamer bo en 1 onder wat 'n groot badkamer en die sitarea met 'n kaggel en 'n TV deel. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n hoekie met tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer en onderste slaapkamer bied toegang tot die pragtige tuin.

Daar is 'n lieflike versonke sonkamer wat die 2 vleuels skei en dit lei na die tuin. Dis die ideale plek om 'n middagslapie te neem, 'n glasie wyn te drink of 'n boek te lees. Die versonke sitkamer bied toegang tot die kombuis en kuierarea. Daar is 'n kook-eiland, 'n gasstoof en 'n oopplan-eetarea en -sitarea met 'n gastetoilet. Die pragtige kuierarea bied toegang tot die tuin aan beide kante en lei na die stoep met 'n sprankelende swembad en 'n ingeboude braai. Dis die ideale plek vir gaste om saam te kuier.

Die hoofsolderkamer is bo die tweede vleuel en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eiendom is ideaal vir winter- en somerkuiers, aangesien daar 2 kaggels, 'n swembad en lugversorging is. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolce Vita sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Van Reenen-straat 26, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R4 500
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 26, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0a1ad8492a451c47788a957ca28603fbed5556bf419fa0e286fba713f0c9ce15a512b6023a521c52ac8812fc7f56e956879?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (vir 6 persone) 26 Van Reenen Street McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.95212314867 19.826563851521
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za