Lawrence Rocks Akkommodasie by Dolfinview 405 | LekkeSlaap
+13

Dolfinview 405

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finnisweg 10, Dolphin View 405, Lawrence Rocks, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Dolfinview 405 is 'n selfsorgwoonstel in Lawrence Rocks met slaapplek vir 5 gaste en is stapafstand van die strand af.

Die woonstel het 2 slaapkamers wat elkeen lugversorging het en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met PVR DStv. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien, tuimeldroër en watersuiweraar. Die leefarea het lugversorging en 'n TV met PVR DStv en lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai.

Let asseblief dat rook in die eenheid verbode is en troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie. Parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar en 'n daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Dolfinview 405 is stapafstand van Margate se hoofstrand af. Doendinge in die area sluit branderplankry, swem en bergfietsry in en daar is verskeie besienswaardighede en restaurante om te besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolfinview 405 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Dolfinview 405
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Finnisweg 10, Dolphin View 405, Lawrence Rocks, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dolfinview 405 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 5)
Vanaf R600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finnisweg 10, Dolphin View 405, Lawrence Rocks, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIMIoSrhu4ix45MC5gEtGekwVM2oR3kXgcQkmkDO91VySq7retB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 10 Finnis Road Dolphin View 405 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.865245 30.371131
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za