DolFinView Beach House
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, 'n hoekbad en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan by die etenstafel met 'n uitsig oor die see geniet word. Daar is braaigeriewe op die stoep. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad wat deur gaste in 2 eenhede gebruik word met 'n pragtige uitsig oor die see. Veilige parkeerplek word agter 'n toesluithek voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat daar 'n eenmalige administrasie fooi in kontant met aankoms betaalbaar is.
Gratis WiFi is beskikbaar, en daar is 'n TV en slimboks vir stroomdienste.
Gaste moet die eenheid laat in dieselfde toestand waarin hulle dit met aankoms ontvang het.
Let asb dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dat dit moontlik nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pumula Terrace 49, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom