Sea Park Akkommodasie by Dolfinview Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+21

Dolfinview Self-catering Accommodation

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dolfinview Self-catering Accommodation
- Self-catering only.
Belasting en Ekstras

Troeteldierbeleid:
- Stel asseblief die eienaars in kennis indien jy jou honde wil saambring.
- Jou honde kan binne die eenheid slaap, maar jy moet sy/haar eie beddegoed en bakkies saambring.
- Honde word nie op die meubels toegelaat nie en troeteldiere mag nie bosluise of vlooie hê nie.
- Maklike toegang tot wandelpaadjies, maar honde moet te alle tye aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 700
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R2 700
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R2 700
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-weg 16, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3NTJiMzYyLWRlZGItNGMyOC04YWY5LWM5MDk5MjJlZTdhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (vir 7 persone) 1 5 1 4 16 Acacia Road Southport 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-20:00 10:00 -30.69154195938 30.493664574633
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za