LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dolfyn 302 | LekkeSlaap
+14

Dolfyn 302

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Dolfyn 302
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hp J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hp J
Saam met vriende

Baie lekker vakansie.

Ek en my groep vriende het die vakansie baie geniet en baie lekker by Dolfyn gebly.

Celeste O - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste O
Gesin met tieners

Lovely and enjoyable.

Anytime again soon.

Haylie N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haylie N
Gesin met klein kinders

Absoluut beïndruk.

Die woonstel was esteties aangenaam en baie goed toegerus. Loopafstand van winkels, eetplekke, waterpretpark en strand. Ek wil nie weer elders soek vir blyplek in Hartenbos nie, sien julle weer by Dolfyn 302.

Geron J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geron J
Saam met vriende

Stunning view.

First night's bedding wasn't clean but the lady, Dorothy, came with such a big smile and took all our anxiety away, owner apologised a few times and let us stay free for Monday night. The rest of the week was fabulous, stunning, will recommend.

Leandra G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra G
Gesin met klein kinders

Wonderlike blyplek, goed toegerus en naby aan die hoofstrand.

Dolfyn 302 is 'n lieflike vakansiewoonstel. Jy hoor, sien en ruik die see van jou balkon af. Die woonstel is baie goed toegerus en silwerskoon. Dit is ook naby aan die hoofstrand en jy kan maklik stap van daar af om aktiwiteite saam met die gesin te gaan doen. Ek sal Dolfyn 302 vir enige gesin aanbeveel.

Jaco S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S
Gesin met tieners

Netjiese woonstel naby alle fasiliteite.

Netjiese woonstel wat goed toegerus is.

Arrie L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend geleë. Twee minute vanaf strand. Baie netjies.

Heerlik geleë. Ek sal definitief weer van die eenheid gebruikmaak.

Jan B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf met goeie ligging.

Netjiese woonstel. Het dit waardeer dat daar moeite gedoen word met ekstras soos byvoorbeeld handeroom, body wash en 'n verwelkomingsjokolade.

Alicia M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia M
Gesin met klein kinders

Netjies. Skoon. Modern.

Baie lekker gebly. Kan darem so bietjie van die see sien. Baie trappies op, maar help om die vakansievet te verbrand.

Rene F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene F

Meer as wat ek verwag het.

Plek is skoon, netjies en daar is alles wat n mens nodig het. Ek sal weer teruggaan en die plek aanbeveel vir familie en vriende.

Craig D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Craig D

Waarde vir geld.

Skoon. Lekker op stoep gebraai. DStv met sport en WiFi bonus. Naby hoofpad, winkels en N2. Nagklub/kroeg langsaan speel musiek tot laat oor naweke, maar nie te lawaaierig ─ so aanvaarbaar. Goeie verblyf oor die algeheel en sal weer 'n draai maak.

Christo M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M
Saam met vriende

Netjies en skoon en alles wat ons benodig het was daar!

Baie dankie! Ons het heerlik gebly en sal jul verblyf graag aanbeveel. Ons kon regtig nie vir beter gevra het nie. Netjies en skoon en alles wat ons benodig het was daar! Dankie.

Karen O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O
Gesin met tieners

Netjies.

Woonstel was baie netjies en skoon. Goed toegerus met alles wat jy nodig het. Goeie waarde vir geld. Sal plek definitief aanbeveel.

Karin B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste en netjiese, skoon woonstel.

Baie netjiese, skoon woonstel wat goed toegerus is. Ons het lekker gekuier.

Dalene D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D
Enkelreisiger

Heerlik en rustig. Verblyf is baie beter en groter as wat die foto's dit vertoon.

Die woonstel was gerieflik en baie netjies en het ook verrassende ekstras (koffie, suiker, beskuitjies, tee, skottelgoedwasseep, ens.) gehad wat gehelp het om die eerste aand deur te sien tot die volgende dag om by die winkels te kom. Naby die strand, winkelsentrum, waterpretpark en eetplekke. Pragtige sonsondergang en uitsig met die see op die horison. Die feit dat inkloktyd tot laat is, het gehelp want die bus het 2 ure later as bestemde tyd gearriveer. Sal definitief weer hier wil bly met volgende vakansie. Baie dankie!

Dolfyn 302 se terugvoer

Baie dankie, bly jy het dit geniet.
Groete en hoop ons sien jou weer.
Wilna en Etienne

Dolfyn 302
Freek S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Uitstekende waarde vir jou geld. Alles was baie netjies en die woonstel is baie mooi gemeubileer. Kan dit ten sterkste aanbeveel en sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Nico V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit woonstel is goed ingerig en netjies.

Daar was nie genoeg voorafbetaalde elektrisiteit gelaai vir 2 dae nie. Die eienaar was bereid om te help, maar as die elektrisiteit skielik om 22:30 afskakel is dit onaangenaam om dan te probeer reëlings tref.

Dolfyn 302 se terugvoer

Nico en Gade,
Ons kon werkilk die gebrek aan elekrtrisiteit binne 5 minute opgelos het, dit was onnodig om langer as dit ongemak te verduur aangesien ons spesiaal ons fone 24/7 aanhou. Ons probeer werklik sorg dat daat genoeg voorafbetaalde elekrtrisiteit is. Ons vermoed dat die betaalbewys wat voorsien is voordat u ingetrek het nooit gelaai is of verkeerd ingesluitel was.
Dit spyt ons werklik dat julle 'n onaangename ondervinding beleef het, ons verseker jou dat ons gaste slegs die beste behandeling probeer gee.

Dolfyn 302
Chris B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Gesin met tieners

Het ons verwagtinge oortref, baie goed toegerus, skoon en netjies, naby winkels en strand.

Baie gemaklike inboekproses. Eienaar was beskikbaar om te help met DSTV-aktivering. Woonstel het alle nodige toerusting, en Wi-Fi en DSTV was 'n welkom bonus!

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4QAwBnYNdI5s1KJoq5PsqICTHzLw88CICRUy74RR1FPbbrixFJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Port Natal Avenue La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.12891764096 22.112960938692
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem