Yzerfontein Akkommodasie by Dolfynstraat 19 -  Marwilou | LekkeSlaap
+21

Dolfynstraat 19 - Marwilou

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 994 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolfynstraat 19 - Marwilou is 'n bekoorlike vakansiewoonstel op die eerste verdieping. Dis in die hawedorpie Yzerfontein aan die Weskus geleë. Dié rustige kusdorpie is bekend vir sy strande, seisoenale veldblomme, puik visvanggeleenthede en pragtige natuurskoon.

Die woonstel word met trappe bereik en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers het toegang tot 2 badkamers.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die oopplan-leefarea het 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n braai buite die eenheid.

Yzerfontein is bekend vir sy pragtige natuurskoon en lang, ongerepte strande, insluitend die 16 myl-strand wat van die hoofstrand tot by die Weskus Nasionale Park strek.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolfynstraat 19 - Marwilou sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Dolfynstraat 19 - Marwilou
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Dolfynstraat 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolfynstraat 19 - Marwilou het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 994
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 994
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8bab954cd7a7e791ccf8e7ca0989c45a26b3333c950d497a4117d1b6db398c53ae3fc7c91b23f516fe79366c9c4eed9b8ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 994  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 19 Dolfyn Straat Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.339097763509 18.164108331936
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za