D'Olive Rose Boutique Hotel Postmasburg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

d'Olive Rose is 'n gastehuisgroep wat verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers bied. Die gastehuis is in Postmasburg geleë, in die gewilde myndistrik van die Noordkaap.

Die gastehuis beskik oor 4 soorte kamers wat keurig versier is en met 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens ingerig is.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of stort, 'n wasbak en 'n toilet. Elke kamer het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die gastehuis het 'n restaurant wat ontbyt, aandete en middagete op aanvraag bedien. Intieme funksies, skemerkelkie-aande, sake-ontbyte en ander funksies kan hier gehou word. Gaste kan 'n drankie by die gelisensieerde kroeg geniet ná 'n lang, besige dag.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na D'Olive Rose Boutique Hotel Postmasburg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 220 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za