Kathu Akkommodasie by D'Olive Rose Guesthouse Kathu | LekkeSlaap
+9

D'Olive Rose Guesthouse Kathu

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 29, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 220 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

d'Olive Rose Guesthouse is in Kathu en dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf wat naby verskeie geriewe geleë is.

Die gastehuis bied slaapplek in 5 kamers waarvan 1 ’n selfsorgeenheid is. Alle kamers is smaakvol versier en het ’n koninggrootte-bed óf ’n dubbelbed.

Elke kamer beskik oor ’n en suite-badkamer met ’n bad en/of stort, wasbak en toiltet, ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, gratis WiFi, en ’n TV met sekere DStv-kanale.

Die gastehuis het ’n gemeenskaplike sit- en eetarea waar gaste ’n heerlike ontbyt kan geniet, en gaste is ook welkom om van die swembad op die perseel gebruik te maak.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir D'Olive Rose Guesthouse Kathu
Netheid
4.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Boekenhoutstraat 29, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink D'Olive Rose Guesthouse Kathu het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 220
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 220
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 29, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYWJjYzY3LWNlNjEtNGQ2NC04OTExLTI2NDFiYTM4MzdjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 220  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 29 Boekenhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.688803596831 23.05118862209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za