Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dollery House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hards-straat 27, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dollery House is 'n selfsorg-instansie met 2 eenhede: 'n huis en 'n woonstelletjie. Dis in Port Alfred, na aan West Beach, die gholfbaan en die middedorp.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 dubbelkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n TV met DStv Premium-pakket in die leefarea. Die huis het ook 'n braai-area, 'n tuin en parkeerplek op die perseel.

Die selfsorgwoonstelletjie aan die huis kan apart of saam met die huis bespreek word. Dit het 'n oopplan-ontwerp met 'n afskorting tussen die sitkamer en kombuisie en slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, kombuisie, oond, tweeplaatstoof, breekware, eetgerei en 'n strykyster in. Daar is 'n TV met OpenView en 'n DVD-speler.

Die ligging is ideaal vir voëlkykers en daar is hope voëls in dié stil straat in Port Alfred. Daar is ook lekker doendinge in die omgewing soos lyfplankry op Kelly's Beach, kanovaart op die Kowie-rivier, bootritte op die rivier en staproetes.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 37 resensies vir Dollery House
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hards-straat 27, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dollery House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hards-straat 27, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA579f19d3a4c282b4e28a6c9d0d495665f68940eb3b83654dad9622f2f758fb26fc9d49b47132ab63d09202d63544fafb8fe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 27 Hards Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.601779 26.89094