Port Edward Akkommodasie by Dollewyn Vakansiehuis | LekkeSlaap
+23

Dollewyn Vakansiehuis

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Livingston-rylaan 75, Forest Homes, Palm Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dollewyn Vakansiehuis is 'n pragtige houthuisie in 'n veilige kompleks in Palm Beach, 'n bekoorlike kusdorpie naby Port Edward. Palm Beach is langs die Hibiskuskus geleë en bied asemrowende strande met natuurlike getypoele, 'n riviermond met 'n groot verskeidenheid voëllewe en natuurlike besienswaardighede.

Dié drieslaapkamer-houthuisie spog met 'n gedeeltelike see-uitsig en is ideaal vir 6 gaste. Die slaapkamers het 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad in die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer is apart en het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eenheid het 'n ingeboude gasbraai, 'n TV met DStv, lugversorging, plafonwaaiers en 'n lieflike dek met gemaklike sitplek. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.

Besienswaardighede in die area sluit die gholfklubs, natuurlike reservate, diereplase, strande, Wild Coast Casino en historiese plekke in.

Slaapplek

’n Bespreking by Dollewyn Vakansiehuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Dollewyn Vakansiehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • David Livingston-rylaan 75, Forest Homes, Palm Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dollewyn Vakansiehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Livingston-rylaan 75, Forest Homes, Palm Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKB9bNtamf68NikBc8iWgYxY89GZeImQea0EJ3L6MKUu9RzqesJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 75 David Livingston Drive Forest Homes, Palm Beach 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -30.983504575043 30.274769137959
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za