Dolls House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dolls House is in die kusdorpie Port Edward aan die Suidkus geleë. Die eiendom is sowat 950 m vanaf Silverstrand.

Ons het 3 grondvloerwoonstelle. Elke oopplan-woonstel het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is elke woonstel met plafonwaaiers, lugversorging en 'n TV met Open View en 'n DStv-koppelpunt ingerig. Gaste moet asseblief hulle eie DStv-dekodeerders en -slimkaarte saambring. Elke kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, oondjie, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Braaigeriewe en 'n stort met warm water is buite beskikbaar. Klein hondjies is welkom mits dit vooraf gereël word. Die perseel het veiligheidsmure en daar is 'n elektriese heining om die hele kompleks. WiFi is beskikbaar op versoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dolls House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za