Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Beach Apartment

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Dolphin Beach Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nadia G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G
Gesin met klein kinders

Was net wat ons nodig gehad het.

Verblyf en diens was fantasties. Rustig en ontspannend. Geen klagtes oor die verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Saam met vriende

Uitstekend.

Uitsig is ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Beach Apartment se terugvoer

Sal graag weer vir Michael en familie ontvang.

Dolphin Beach Apartment
Roger E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger E
Gesin met klein kinders

Lekke.

Wonderful. Tranquil. Relaxing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Beach Apartment se terugvoer

Ah, dankie vir jou positiewe terugvoer en
Vriendelikheid! Kom gerus weer!

Dolphin Beach Apartment
Hayley B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley B
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf!

Ons het baie lekker gebly by Dolphin Beach Apartment. Baie netjies, ten volle toegeruste verblyf. Fantastiese ligging en 'n uitstekende gasheer wat altyd beskikbaar was as ek enige navraag gehad het. Ons sal dit beslis aanbeveel en weer daar kuier in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Beach Apartment se terugvoer

Hayley was 'n wonderlike gemaklike gas. Sy kommunikeer effektief en die woonstel is baie netjies gelaat. Sal hulle graag weer ontvang.

Dolphin Beach Apartment
Ilse W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse W
Saam met vriende

Ongelooflik, asemrowende uitsig, baie netjiese verblyf en goeie en vriendelike eienaar.

Die woonstel is 'n moet vir enige persoon. Groot ruim, netjiese woonstel en alles wat jy benodig is daar. Skoonmaakmiddels ens. Jy kan letterlik net jou klere en kos saamneem. Dit is die mooiste uitsig op Tafelberg en die see. Vriendelike gasheer. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Beveel dit aan vir 'n gesin asook vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Beach Apartment se terugvoer

Ilse was 'n wonderlike gas! Sy kommunikeer gemaklik en woonstel is baie netjies gelaat. Sal hulle graag weer ontvang!

Dolphin Beach Apartment
Jan J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Gesin met klein kinders

Heerlike ruim en gerieflike woonstel, naby die strand.

Baie lekker ruim woonstel met alle moontlike geriewe. DSTV sou lekker gewees het, sodat ons die rugby kon kyk. Lekker naby die strand. Kinders kon sommer afstap strand toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Beach Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit. Die DStv is uitgesorteer en werk weer. Ook Netflix, Showmax ens.

Dolphin Beach Apartment
Dianke N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianke N
Gesin met tieners

'n Besonderse skoon, netjiese, leefbare en praktiese vakansiewoonstel met 'n pragtige uitsig!

Alles was perfek! Die linne, beddegoed en handdoeke was silwerskoon en het lekker geruik. Daar was meer as genoeg handdoeke, breekware, hangers en pakplek. Ons kon die woonstel deur 'n ring trek. Daar was alles wat ons benodig het van skoonmaakmiddels tot alledaagse huishoudelike items wat verskaf is. Alles het mooi gewerk en ons het met niks gesukkel nie. Christo was ook baie behulpsaam van die begin tot einde. Ons sal definitief weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 1, Dolphin Beach Block A - Apartment 210, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c47ffa6466d53578716499b7628a3cc8851cdc86c4bb330a62ea3211453f74708b43e6ee7569f33b891da6e179342acc1b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 1 Marine Drive Dolphin Beach Block A - Apartment 210 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.830645379759 18.482079339248