Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Beach E5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 4, Dolphin Beach E5, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 017 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolphin Beach E5 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Bloubergstrand en bied besoekers die geleentheid om die rustigheid van die kus te ervaar, naby verskeie opwindende doendinge.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Dié kamer bied toegang deur 'n skuifdeur na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en de sitkamer het 'n gemaklike sitstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea bied toegang tot 'n patio-area met buitemeubels, braaigeriewe en 'n uitsig oor die see en op die berg. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek wat gaste kan benut.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin Beach E5 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Dolphin Beach E5
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 644

Jaar gelys 12

Ligging

  • Marinerylaan 4, Dolphin Beach E5, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Beach E5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 017
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 017
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 4, Dolphin Beach E5, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3qKsAEcSGXSsuEhqGKu1cPyUtTvxVJeFdvOItpdQFXQyXirTn9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 017 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 4 Marine Drive Dolphin Beach E5 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.82961997976 18.481465602506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem