Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Beach H106

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Beach Hotel, Marinerylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 136 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolphin Beach H106 is 'n ruim en elegant versierde selfsorg-woonstel in die veilige Doplhin Beach-kompleks in Bloubergstrand. Die woonstel bied uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en die flikkerende ligte van Kaapstad aan die voet van Tafelberg.

Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, eetarea en sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, plafonwaaier en skuifdeure wat toegang bied tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort.

Die kombuis het gladde granietblaaie en is volledig toegerus met 'n wasmasjien, yskas, stoof, oond en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste om 'n stylvolle houttafel. Die ruim sitkamer het 'n platskerm-TV teen die muur. Die sitkamer bied toegang tot die balkon deur skuifdeure. Daar is tuinmeubels vir 6 gaste, braaigeriewe en berg- en see-uitsigte op die balkon. Die woonstel is met 'n omsetter-stelsel toegerus om ononderbroke elektrisiteit te verseker.

Die strand en die MyCiTi-bushalte is stapafstand hiervandaan. Gaste kan gerus langs die see gaan stap of besienswaardighede soos Kaapstad se middestad, die bekende wynroetes, of die V&A Waterfront besoek. Kaapstad Internasionale Lughawe is net 'n entjie se ry vanaf Dolphin Beach H106.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin Beach H106 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Dolphin Beach H106
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Ligging

  • Dolphin Beach Hotel, Marinerylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Beach H106 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 136
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 136
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Beach Hotel, Marinerylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc870116ec457db48a9eb7fca46132b03e790707fa3a3707499bd5471ac383f54418dbb346c38eb9198d4646f68607fb97ad7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 136 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Dolphin Beach Hotel, Marine Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.822282 18.47739
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem