Bloubergstrand Akkommodasie by Dolphin Beach Waves Edge | LekkeSlaap
+22

Dolphin Beach Waves Edge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenhead-weg 44, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dolphin Beach Waves Edge bied gemaklike verblyf in ’n ruim, privaat suite in Bloubergstrand. Die perseel is naby Dolphin Beach en Bayside Mall geleë.

Die suite is langs die eienaars se huis en beskik oor ’n aparte ingang en tuin-uitsigte. Die suite het 1 slaapkamer met ’n dubbelbed, ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort, ’n aparte sitarea met ’n rusbank en etenstafel. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, tweeplaatstoof, oond en wasbak toegerus. Basiese kombuisware words voorsien. Die suite beskik oor ’n TV met OpenView HD.

Die perseel is lekker naby Bayside Mall en verskeie restaurante. Daar is ook vele doendinge in die area soos gholf, vlieërbranderry en fietsry. Die MyCiTi-busstasie is sowat 450 m van die suite af.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin Beach Waves Edge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Birkenhead-weg 44, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenhead-weg 44, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7v87tdbrlVHO6VVUjAF7I3lSXeizzQ6BHyLjioosueeyxllLzI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 44 Birkenhead Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.826361194628 18.485547930059
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za