Table View Akkommodasie by Dolphin Beachfront Condo | LekkeSlaap
+33

Dolphin Beachfront Condo

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marinerylaaan , Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 529 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolphin Beachfront Condo is in Bloubergstrand geleë en spog met 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Dit is perfekte plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende omgewing besoek.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Dié kamer het ook toegang tot 'n balkon met uitstekende uitsigte oor die see. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. 'n Bababed is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike patio met buitemeubels en braaigeriewe. Die patio het uitstekende uitsigte op Tafelberg en oor Robbeneiland.

Die strand is ideaal vir sport soos vlieërbranderry, seilplankry, staanplankry en ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, stap, inkopies doen en uiteet kan in die omtrek gedoen word.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin Beachfront Condo sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Dolphin Beachfront Condo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marinerylaaan , Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Beachfront Condo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 529
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 529
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marinerylaaan , Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf45a70c1742bde5059f359ff2ae97d13c1a6f632df8af96b80bf79d31120f659a6b481c5275b876dce5c13795b69ad5ace8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 529  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Marine Drive Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -33.830722222222 18.482194444444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za