Dolphin Corner
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan 250, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dolphin Corner bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Jeffreysbaai. Dit is naby die Jerffreysbaai Gholfklub, Noorsekloof Natuurreservaat, African Dawn-wildbewarea, Paradysstrand en die Dolphin Beach se vermaaksentrum.
Die eenheid het 3 slaapkamers, 2 aparte badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed . Die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, ketel en mikrogolfoond. Daar is ook binne- en buite-braaigeriewe, 'n TV, en parkeerplek beskikbaar.
Gaste kan enige van die talle doendinge in die omgewing op die proef stel, dit sluit branderplankry, swem, visvang, skubaduik, snorkel, seil, kano en bergfietsry in.
Slaapplek
’n Bespreking by Dolphin Corner sluit in:
Kenmerke
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Dolphin-rylaan 250, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
- Gaste dink Dolphin Corner het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Astonbaai Jeffreysbaai Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan 250, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom