Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Inn Blouberg

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Foam-weg 7, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dolphin Inn Guest House is in Blouberg geleë, net 3,5 km vanaf Table View-strandfront. Hier kan gaste by die swembad ontspan terwyl hulle die somerson geniet.

Daar is 5 slaapkamers wat slaapplek aan 10 gaste bied. Die eenhede bestaan uit die Double Room (Upstairs), Double Room (en-suite with bath), Double Rooms (en-suite with shower) en die Twin Room (en-suite with shower). Al die kamers het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n gaste-sitkamer, 'n wasgoeddiens (op versoek), 'n lughawependeldiens (op versoek) en 'n braai-area in. Partytjies en besoekers word nie toegelaat nie en 'n streng geraasbeleid geld tussen 20:00 en 07:00. Respekteer asb. ander gaste en die bure.

Die verblyf bied nie ontbyt nie, maar daar is 'n gemeenskaplike sitarea met koffie, tee en beskuit. Daar is ook verskeie restaurante stapafstand van die gastehuis af.

Ander nabygeleë aktiwiteite sluit sweefski, seilplankry, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, begeleide staptoewe en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Dolphin Inn Blouberg
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Foam-weg 7, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Inn Blouberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Foam-weg 7, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1722d8f77385d15da1e33d735e6942d84232015a4a2d7ef716cdb86bd6cb77c9a85f9fb102480f17ab0c8549d14b88ff7bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 7 Foam Road Blouberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.8172838 18.4758284