Dolphin Ridge Seaside Holiday Condo

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 50 % af

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Mei 2019 tot 30 Jun 2019.

Beskrywing

Dolphin Ridge Seaside Holiday Condo is in Bloubergstrand en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of klein gesin. Dis naby talle gewilde besienswaardighede, doendinge, strande, restaurante en winkels.

Die woonstel het 1 slaapkamer en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Daar is slegs slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelslaapbanke vir kinders in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die ruim leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV, en lei na 'n stoep met braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis en 1 oop parkeerplek op die perseel.

Die kompleks bied 'n wassery vir gaste wat langer vertoef. Naby die kompleks in 'n MyCiTi-bushalte vanwaar gaste die bus na die Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront kan neem.

Slaapplek

'n Bespreking by Dolphin Ridge Seaside Holiday Condo sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 kinders
2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dolphin Ridge Seaside Holiday Condo gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R425 per nag (plek vir 4)

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Mei 2019 tot 30 Jun 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za