Dolphin View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dolphin View bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n vierslaapkamereenheid met 'n 180°-uitsig. Dié huis tiek al die boksies vir 'n bobaas-gesinsvakansie by die see.

Daar is slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Altwee badkamers het 'n bad en 'n stort. Daar is waaiers in die kamers.

Die ruim sitkamer en eetkamer bied toegang tot 'n patio wat uitkyk oor die see. Daar is 'n lapa met 'n grasdak, swembad, pragtige tuin en 'n braai om rondom gesellig te wees. Veilige oop parkeerplek op die perseel vir 3 motors en ander geriewe is beskikbaar. Troeteldiere is ook welkom hier.

Gaste kan omliggende besienswaardighede soos die waterpark by Wild Coast Sun, Mac Banana, winkelsentrums, rolprentteaters en hengelbote geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Dolphin View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dolphin View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za