Lawrence Rocks Akkommodasie by Dolphin View 503 | LekkeSlaap
+27

Dolphin View 503

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Finnisstraat 10, Margate , 4003, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolphin View 503 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Lawrence Rocks, Margate. Margate is in die hartjie van die Hibiskuskus geleë en is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat. Dit is 'n gewilde bestemming vir menigte vakansiegangers. Doendinge in die omgewing sluit snorkel en duik in.

Die woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met ingeboude-braaigeriewe. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin View 503 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Dolphin View 503
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Finnisstraat 10, Margate , 4003, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dolphin View 503 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Finnisstraat 10, Margate , 4003, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARmmiXnmLclErnr4K2RGk8A47eRaFWM8HkBlwPqQb6Ew7Ede6Yd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 10 Finnis road Margate 4003 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.8653076374 30.371211175103
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za