LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dolphins Cove | LekkeSlaap
+17

Dolphins Cove

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonlaan 1, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dolphins Cove is in St. Francisbaai geleë, net oorkant die pad van restaurante en winkels. Die eenheid bied gerieflike selfsorgeverblyf in 'n vierslaapkamer-dupleks met 'n pragtige see-uitsig en 'n privaat randvloeiswembad met 'n uitsig oor die see.

Die dupleks-eenheid het 2 slaapkamers op die boonste vloer wat elk 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en ongelooflike see-uitsigte bied. Albei kamers het en suite-badkamers, elk met 'n bad en 'n stort. Die slim uitleg van die badkamer stel jou in staat om in die bad te ontspan terwyl jy oor die oseaan uitkyk. Die slaapkamers op die boonste verdieping het elk 'n TV met DStv.

Die derde slaapkamer is in die tuin geleë en het 'n uitsig oor die binnehof. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbakeenheid, instapkas, 'n stort en 'n toilet. Die vierde slaapkamer is ideaal vir tieners en het 'n stapelbed met 'n uitsig oor die atrium. Die slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet en word ook as die gastebadkamer gebruik.

Die huis het 'n wonderlike kombuis met 'n uitsig oor die swembad, eetarea, binnehof en die see. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv. Die dupleks het verskeie plekkies waar mens kan ontspan en daar is 'n waskamer, elektriese hek, alarmstelsel en gratis WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphins Cove sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Dolphins Cove
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tritonlaan 1, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dolphins Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonlaan 1, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3MmRmZTliLWEwZTUtNDNkOC1iOTc4LTM3ZjZlM2ExOTAzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 200  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 1 Triton Avenue St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.18494308004 24.853379591085
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!