Wildernis Akkommodasie by Dolphins Estate | LekkeSlaap
+20

Dolphins Estate

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dolphins Estate
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Eenmalige skoonmaakfooi van R250 met vertrek. Moet saam met die terugbetaalbare breekskadedeposito of balans voor aankoms betaal word.

Huisskoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste van R250 per dag indien gevra word. Dit sluit openbare vakansiedae en Sondae uit. (Dit moet vasgestel word voor inklokdatum).

'n Volledig terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 is betaalbaar via EFT voor die inklokdatum. Ongelukkig word GEEN kontant aanvaar nie. Terme en voorwaardes geld.

Hou asb. in gedagte dat die huis slaapplek vir tot 8 gaste bied, en dit sluit kinders in.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 2500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R13 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R13 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R13 500
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlMTQ0MjYxLWIwOTYtNGFmZC05NWRmLWUzZWVmOTdlYjdiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R13 500  per nag (vir 8 persone) 1 5 1 5 N2 Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.994600290093 22.568623017341
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za