Wildernis Akkommodasie by Dolphins Estate | LekkeSlaap
+20

Dolphins Estate

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R13 500 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Hierdie ruim huis is in Wildernis op die Tuinroete, stapafstand van die strand en die dorp af geleë. Daar is gerieflike slaapplek vir 8 gaste.

Die huis het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer, 'n TV en dit lei na 'n privaat balkon met luisterryke uitsigte oor die see. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en aangename uitsigte op die see. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens en uitsigte op die see. Daar is 'n aparte badkamer en linne en handdoeke word voorsien.

Die huis het 'n ruim oopplan-kombuis en sit- en eetkamer wat lei na 'n ruim stoep met 'n ingeboude braai wat ideaal is vir die somer. Die kombuis is toegerus met 'n groot vrieskas-yskas, 'n mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is drie aparte leefareas - een het 'n kaggel. Drie motorhuise is beskikbaar vir gaste. Om jou veiligheid te verseker is die huis toegerus met 'n alarm, geslotekringtelevisie en gewapende reaksie.

Wildernis het wonderskone strande waar gaste kan ontspan en lekker kan swem. Daar is ook bergreekse en woude in die omgewing wat wag om verken te word. Knysna is net 'n gerieflike 55 km van Wildernis af en spog met baie avontuur-doendinge en besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphins Estate sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Dolphins Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • N2, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphins Estate het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R13 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R13 500
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlMTQ0MjYxLWIwOTYtNGFmZC05NWRmLWUzZWVmOTdlYjdiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R13 500  per nag (vir 8 persone) 1 5 1 5 N2 Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.994600290093 22.568623017341
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za