St. Helenabaai Akkommodasie by Dolphin's Hideaway | LekkeSlaap
+15

Dolphin's Hideaway

9 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulletsingel 10 , Harbour Lights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolphin's Hideaway is ’n selfsorgkothuis in St Helenabaai aan die Weskus, sowat 170 km vanaf Kaapstad. Dié wit Weskuskothuis lyk soos die tradisionele vissermankothuisies en bied ’n uitsig oor die see. Dit is in ’n stil area geleë en lekker naby die Spar en ’n paar restaurante. Daar is ’n strand naby die dokke, waar jy vars vis van die boot af kan koop.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook ’n slaapbank in die sitarea. Die badkamer het ’n bad en stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke en braairooster saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 5 en die sitarea het ’n TV met Open HDTV-kanale. Daar is ’n ingeboude braai wat ook as ’n kaggel kan dien, asook 1 motorafdak vir gaste se voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin's Hideaway sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Dolphin's Hideaway
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mulletsingel 10 , Harbour Lights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin's Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
was R1 000
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulletsingel 10 , Harbour Lights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7RydPCCOOvIGzJSiDyQZRGYNUMB1FKje4W3EaTOBMudIDRmTqj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 10 Mullet Close Harbour Lights 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.749657093601 18.010125082603
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za