LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dolphins Rest | LekkeSlaap
+7

Dolphins Rest

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mcilwraith-straat 5, Somerstand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Dolphins Rest is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die hartjie van Somerstrand, 'n bekoorlike en sentrale buurt in Port Elizabeth. Dis naby verskeie strande, die Boardwalk Casino-kompleks, winkelsentrums, gholfbane, 'n seeakwarium, NMMU Universiteit en die lughawe.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n enkelbed om die boonste verdieping. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphins Rest sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Dolphins Rest
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Mcilwraith-straat 5, Somerstand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dolphins Rest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mcilwraith-straat 5, Somerstand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATRkQyVCAl9JyKqDNzrWO7YrND7lPqqt6x7C1IGNc5njaOt15yb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 3 persone) 1 5 1 4 5 Mcilwraith Street Summerstand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.987106694677 25.648166558301
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!