Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphins Self Catering Accomodation

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 24, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dolphins Self Catering Accommodation is 'n oopplan-selfsorgeenheid in George. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Dolphins Selfsorgverblyf is slegs 900 m vanaf Checkers en Pick n Pay, asook 'n OTM. Die eenheid is 5 km vanaf die hoofwinkelsentrum met 'n verskeidenheid winkels.

Die naaste strand is Victoriabaai, net 7 km vanaf die eenheid. Wildernis is 13 kmver en Heroldsbaai is ongeveer 15 km ver.

Die oopplan-eenheid is 'n ruim en het 'n ontbyttoonbank met al die nodige geriewe. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n stoof met 'n oond. Daar is 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders met linne/komberse en 'n elektriese kombers vir die koue wintermaande. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n gasverwarmer en 'n waaier in die eenheid. Klein privaat tuintjie met 'n sonsambreel, bankie en gasbraaier.

Daar is ook WiFi, Netflix en YouTube. Sonpanele voorsien krag te alle tye. Veilige parkeerplek is agter 'n elektroniese hek op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphins Self Catering Accomodation sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Dolphins Self Catering Accomodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Moree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 6

Ligging

  • Tarentaalstraat 24, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphins Self Catering Accomodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 24, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA559b92c5e12602c006f9a22f3cd833c77125293be7b1102b019fb3c533622daa0c1873a69a433d8fb864604a091a136a2c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 24 Tarantaal Street Denvar Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.958188888889 22.48455
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem