Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

D'Olyfboom Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

d'Olyfboom Guest House is op die d'Olyfboom-familieplaas. Dis sentraal geleë en spog ook met asemrowende uitsigte oor Paarl.

Die hoofdoel van die gaste-suites is om verblyf te bied aan konferensiegangers en sakereisigers wat d'Olyfboom se konferensiegeriewe en raadsaal gebruik, maar vakansiegangers en toeriste is ook welkom om die pragtige Boland hier te kom beleef.

Die gaste-suites is modern, maar het 'n plaashuis-gevoel. Die kamers is ruim, stylvol en uniek. Elke kamer het 'n TV, lugversorging, 'n yskassie met voorraad, koffie- en teemaakgeriewe, en WiFi. Die plaas beskik ook oor 'n noodkragopwekker sodat gaste nie koud hoef te stort of in die donker hoef te sit nie. Ontbyt wod van Maandag tot Vrydag bedien.

Die suites het elkeen 'n praktiese uitleg, gehalte-afwerkings en pragtige uitsigte. Elke kamer se stoepie kyk uit op die indrukwekkende Paarlberge en pragtige wingerde. Dis 'n erfenisgebied en die oorspronklike boustrukture het behoue gebly. Hiér sal jy teruggevoer word na die laat-1600's.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir D'Olyfboom Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 88

Jaar gelys 14

Ligging

  • Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink D'Olyfboom Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA080e1b8953b1cbbc23c908c9e747da87c359a161d44f0626bbe4b6d8b165e0b77f03efba88d565ee7f37bb49132a1ece1b85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 14 Napier Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.723625 18.958109
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem