Paarl Akkommodasie by D'Olyfboom Guest Rooms | LekkeSlaap
+18

D'Olyfboom Guest Rooms

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir D'Olyfboom Guest Rooms
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dirk B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, baie goeie kombinasie van oud en nuut.

Baie goeie kommunikasie, professionele diens and fantastiese akkommodasie.

Jakes V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die instansie het deurentyd goed gekommunikeer en ons tegemoetgekom ten opsigte van die uitkloktyd en reëlings vir ontbyt. Debbie was baie vriendelik en behulpsaam en alles was reg by ons aankoms. Die ontbyt was heerlik. Sal dit definitief aanbeveel.

Linné V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons kon langer bly!

Martinette is 'n staatmaker by d'Olyfboom Guest Rooms. Pragtige kamers, daar is besondere aandag aan klein detail gegee.

Anel C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig.

Die gastehuis is in een van die mooistes wat ons al gebly het, dit het 'n stunning view oor Paarl. Baie netjies en skoon en baie modern. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Michelle D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, heerlik, uit die boonste rakke.

Alles was netjies en skoon, met ‘n uitsig oor die wingerde en berge. Die groot plaasontbyt is mooi voorgesit en dit het vorentoe gesmaak. Ek sal d’Olyfboom Guest Rooms beslis aanbeveel!

Piet D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Sien sterre.

Nicole P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely Amazing Stay at d'Olyfboom.

My husband and I thoroughly enjoyed our stay. The staff were extremely kind and accommodating.

Clorinda V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clorinda V
Enkelreisiger

Baie mooi plek.

Sal enige tyd weer hier kom bly, baie mooi uitsig en heerlike ontbyt.

Andrishia F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrishia F

’n Absolute fees.

DIt was baie lekker, dankie.

Daleen H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen H
Besigheidsreis

Besonders.

Uit die boonste rakke verblyf met vriendelike, professionele en georganiseerde diens met alles wat jy benodig. Hulle gaan werklik uit hulle pad uit om jou te laat welkom voel en te sorg dat alles in orde is. Die plaas is rustig en werklik iets om te aanskou.

was R1 800
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
was R1 800
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
was R1 800
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNDA2Nzc4LWYwNjYtNDUwNC1iYjg1LWViNzMwM2FiYzk3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, nou Vanaf R1 260  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 14 Napier Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.723625 18.958109
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za